60 Om Nuut Te BeginVoorbeeld

60 To Start

DAG 7 VAN 60

"Ons Vader wat in die hemel is, laat u naam geheilig word."
Heer, ek bid vandag hierdie eienskappe van u naam. U is:

My Redder: Dankie vir die kruis en u offer!

My Heer en Koning: Ek het U lief en gehoorsaam U in eerbied.

My Vriend: U maak my 'n erfgenaam. Ek is 'n kind van God.

My Geregtigheid: My verhouding met God is deur u bloed herstel.

My Voorsiener: U is my bron en meer as genoeg vir my.

Die Geneesheer van my gees, siel en liggaam: My gedagtes en emosies sal vandag u wil nastreef.

My Herder, Raadgewer, en Vrede.

My Oorwinning: U is die een wat my beskerm!
Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

60 To Start

Hierdie 60-dag leesplan is ontwerp om jou te help om 'n verhouding met Jesus te begin (of van nuuts af te begin). Jy sal drie dinge doen elke dag: ontmoet vir Jesus in die boeke van die apostels, lees die briewe om te sien hoe sy gelowiges sy boodskap uitgeleef het en groei in 'n dieper verhouding met Hom deur gebed.

More

Ons wil graag vir Trinity New Life Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.trinitynewlife.com