Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 4 VAN 29

Vra jou kinders om verskeie items bymekaar te maak wat julle gesin van jul uitgebreide familielede ontvang het. Praat oor die invloed wat hierdie familielede op julle gesin gehad het. Ooms en tannies, grootouers, ouer neefs en niggies — hoe is julle gesin anders as gevolg van hierdie mense?

Verduidelik aan jou kinders dat Abraham dikwels as 'n "vader" vir alle Christene en Jode beskou word. Hy was eerste in die ry van mense wat vir die Here spesiaal was, en Jesus is as 'n nakomeling van Abraham gebore.

Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent