Oorwinning oor die DoodVoorbeeld
![Victory over Death](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F195%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Bid: Vader, maak kontak met my terwyl ek U in u Woord soek. Begin om te fokus en oop te wees vir wat God met jou wil deel.
Lees: die aangeduide Skrifgedeelte stadig deur. Neem kennis van interessante woorde en frases en lees dit weer 'n tweede keer.
Dink na: oor wat jou tref terwyl jy lees. Deurdink wat God op hierdie stadium in jou lewe aan jou kommunikeer.
Reageer: op die gedeelte. Praat direk met God oor wat in jou gedagtes en hart is. Soek maniere om uit te leef wat jy ontdek het.

Aangaande hierdie leesplan
![Victory over Death](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F195%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Daar word altyd vir ons gesê: "Dit is net nog 'n deel van die lewe", maar afgesaagde gesegdes maak nie die angel van 'n geliefde se dood minder pynlik nie. Leer om na God toe te hardloop wanneer jy voor een van die moeilikste uitdagings in die lewe te staan kom.
More
We would like to thank American Bible Society for their generosity in providing this Uncover the Word reading plan. To learn more about Uncover the Word, please visit: www.AmericanBible.org