Oorwinning oor die Dood
7 Dae
Daar word altyd vir ons gesê: "Dit is net nog 'n deel van die lewe", maar afgesaagde gesegdes maak nie die angel van 'n geliefde se dood minder pynlik nie. Leer om na God toe te hardloop wanneer jy voor een van die moeilikste uitdagings in die lewe te staan kom.
Ons wil graag die Amerikaanse Bybelgenootskap bedank vir hul ruimhartigheid met die verskaffing van hierdie Uncover the Word leesplan. Om meer te wete te kom oor Uncover the Word, besoek asseblief: www.AmericanBible.org
Oor Die Uitgewer