Nuwe Testamentiese Sendbriewe en HandelingeVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan
![New Testament Epistles and Acts](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F18%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Om deur Paulus se briewe, die Pastorale en Algemene Sendbriewe te lees, was nog nooit so maklik nie. Hierdie leesplan, saamgestel en voorsien deur die YouVersion-span, sal jou help om maklik deur elke brief van die Nuwe Testament te werk — met 'n bietjie van Handelinge by as 'n bonus.
More
This Plan was created by YouVersion. For additional information and resources, please visit: www.youversion.com