Hoe Om Die Kerk Te WeesVoorbeeld
Versprei
Baie mense in die vroeë kerk is in die tronk gegooi as gevolg van wat hulle geglo het, maar dié wat verder versprei het, het oor Jesus gepraat, oral waar hulle gegaan het.
As ons die Kerk is, dan is dit wat ons moet doen — en die meeste van ons sal nie eens daarvoor in die tronk gegooi word nie!
Om die Kerk buite die kerk te wees, is om vir mense te vertel van Jesus en om met ander te deel wat God in jou lewe doen. Dit is om ander mense kerk toe te nooi en om jou vriende te help om te weet en te verstaan wat dit beteken om 'n Christen te wees.
Gaan versprei dus in jou skool, tussen jou vriende, en by die huis met jou gesin. Deel met elkeen wat bereid is om te luister wie God is, want dit is wat die Kerk doen.
Aangaande hierdie leesplan
Wat is die Kerk werklik? Wat beteken dit om die Kerk te wees? In hierdie leesplan, sal jy ontdek hoe jy die Kerk kan wees wat 'n verskil in hierdie wêreld maak.
More