BidVoorbeeld
Lees deur vandag se Skrifgedeelte en bid vir jou gemeenskap — vir die mense in jou kleingroepie, vir dié saam met wie jy dien, vir dié wat jy dien, die groepleiers in die kerk, en dié wat moet leer hoe diep God se liefde vir hulle is. Maak jou gebede spesifiek!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church