Getroue LiefdeVoorbeeld

Getroue Liefde

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Watter opdrag gee God aan die profeet Hosea? Wat was vreemd of buitengewoon aan hierdie opdrag? 

2. Hoe reageer jy gewoonlik wanneer God jou vra om iets te doen wat veeleisend, moeilik of ongekend is? 

3. Hoe het God gereageer op Israel se sonde? Het God vir Israel geleenthede gegee om tot inkeer te kom?

4. Watter beloftes maak God aan die einde van Hosea 1? 

5. Wat vertel hierdie beloftes vir ons van God se hart? 

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Getroue Liefde

Getroue liefde. Verbondsbelofte. Ewige verbintenis. Dit beskryf nie net God se verhouding met sy mense nie, maar ook Hosea se verhouding met sy vrou, Gomer. Toe God se mense van Hom weggedraai het, kon Hy sy rug op hulle gekeer het. In plaas daarvan het Hy sy getroue liefde gestuur. Hosea herinner ons dat God sy verbond hou. Sy getroue liefde streef na sy mense en sy beloftes bly standvastig.

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com