Beloftes van GodVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. As God alles kan doen, waarom is jy soms huiwerig om Hom te vra om jou te help?
2. As God ons hulp is, hoe behoort dit jou sondebelydenis te beïnvloed?
3. Ons sê dat God alles ten goede vir ons laat meewerk. Wat beteken dit wanneer jy deur moeilike tye gaan?
4. Hoe help God wanneer ons versoek word?
5. Hoe beskerm God se hulp ons?
Aangaande hierdie leesplan
Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe God belowe om: met jou te wees, jou te lei, te help en jou te onderhou. Hy is die ware Beloftehouer. God se beloftes is onfeilbaar, onveranderlik en waar.
More
Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com