KosVoorbeeld
![Food](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F122%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Kos kan net soos enigiets anders 'n afgod wees. Dit kan jou denke, ingesteldheid en optrede heeltemal in beslag neem. Sommige mense verafgod kos deur te veel te eet en ander weer deur nie genoeg te eet nie. In beide gevalle is dit gewoonlik die resultaat van 'n dieperliggende probleem oor eiewaarde. Het die Bybel werklik iets te sê oor ons verhouding met kos? Gaan kyk na die "brood van die lewe" om te ontdek wat God se gedagtes oor hierdie saak is.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Food](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F122%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Kos kan net soos enigiets anders 'n afgod wees. Dit kan jou denke, ingesteldheid en optrede heeltemal in beslag neem. Sommige mense verafgod kos deur te veel te eet en ander weer deur nie genoeg te eet nie. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om 'n gesonde siening oor kos te kry deur die Bybel, die "brood van die lewe". Verdere inligting is beskikbaar by finds.life.church
More
This plan was created by Life.Church.