"Die Ander Ses" Oordenking Reeks
40 Dae
Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
Baie dankie aan Journey Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://JRNY.church vir meer inligting
Oor Die Uitgewer