Waarheid OorwinVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Hoekom moet ons nie lief wees vir geld nie? Wat is die korrekte siening van geld?
2. Hoekom kan besittings nie vir ons die geluk gee waarna ons smag nie?
3. Watter leuens glo jy oor jou liggaam en jou gesondheid? Wat is die waarheid?
4. Hoe is dit moontlik om bly te wees tydens moeilike tye?
5. Kan jy waarlik gelukkig wees as jy weg van God af is?
Aangaande hierdie leesplan
Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons baie van die algemene leuens wat ons neig om te glo, ontbloot en met die hulp van die Skrif, elke leuen beveg met God se Waarheid.
More
Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://www.liefgodgrootliks.wordpress.com