Waarheid OorwinVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Hoekom kan jy nie werk vir God se liefde nie? Hoe is daardie waarheid bevrydend?
2. Wie het ons skaamte en skuld ontvang? Hoe moet dit ons verander?
3. Op watter maniere glo ons die leuen dat God nie genoeg is nie? Wat is die waarheid?
4. Vergewe God al ons sondes? Is enige sonde groter as God se opoffering en barmhartigheid?
5. Wat veroorsaak dat ons glo dat God nie goedgunstig is nie? Kan jy God se goedgunstigheid in jou lewe sien? Op watter maniere sien jy dit?
Aangaande hierdie leesplan
Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons baie van die algemene leuens wat ons neig om te glo, ontbloot en met die hulp van die Skrif, elke leuen beveg met God se Waarheid.
More
Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://www.liefgodgrootliks.wordpress.com