EgskeidingVoorbeeld
Hierdie spesifieke onderwerp raak ten minste die helfte van die mense wat dit lees. As jy na hierdie leesplan kyk, is die kans goed dat jyself geskeide ouers moet hanteer of jy probeer 'n vriend help. Kom ons stel dit duidelik. God haat egskeiding, maar Hy haat nie die mense wat geskei is nie. As 'n kind, is dit nooit jou skuld dat jou ouers skei nie. Alhoewel dit onregverdig lyk dat jy saam met die foute van ander moet leef, is jy steeds verantwoordelik en aanspreeklik vir wat jy glo en hoe jy teenoor jou ouers optree. Laat die Woord van God toe om vir jou leiding te gee oor die realiteit van egskeiding.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Egskeiding kom deesdae oral voor, selfs binne gesinne wat kerk toe gaan. As jou ouers midde-in hierdie moeilike situasie is, mag jy dalk voel dit is jou skuld of dat die lewe nou buite beheer raak. Hierdie sewe dae leesplan sal jou help om God te vind binne die verwarring en seerkry wat jy ervaar.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://finds.life.church