Dwelms en Alkohol

7 Dae
Dwelms en alkohol kan 'n groot versoeking vir enigiemand wees — omdat 'n persoon druk van vriende kan ondervind, of nuuskierig is, en omdat die persoon hopeloos voel. Hierdie 7-dag leesplan sal Skrifgedeeltes aan jou voorstel wat jou na God en sy hulp sal lei terwyl jy versoeking en moeilike keuses moet trotseer.
Hierdie leesplan is deur Life.Church geskep.