Die DoodVoorbeeld
Die dood is deel van die lewe. Meeste van ons het al die impak van verlies en rou ervaar wanneer 'n geliefde van ons weggeneem is. Sekere gevalle is makliker om te hanteer as ander, maar ongeag die omstandighede, is dit nooit maklik nie. Soveel vrae en antwoorde kom in ons harte op wanneer ons daaroor nadink om 'n geliefde aan die dood af te staan. Sommige mense blameer vir God en word kwaad en ander skakel net af. Baie min mense weet hoe om die dood op 'n Goddelike wyse te hanteer. Die goeie nuus vir ons is dat God vir ons die bron van sterkte en moed in hierdie moeilike tyd wil wees. Kyk na God se hart teenoor jou terwyl jy 'n gebroke hart het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die dood is iets wat almal regdeur hulle lewens moet hanteer. Daar is soveel vrae wat onstaan en ons word diep in ons binneste geruk. Hierdie sewe-dag leesplan gee vir jou insig oor wat die Bybel te sê het oor hoe om krag en troos te vind in die aangesig van ons sterflikheid. Vir meer inhoud, besoek www.finds.life.church
More
This plan was created by Life.Church