1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Oor watter drie dinge het Paulus gesê die Tessalonisense nie verward moet raak of van stryk gebring word nie? (v. 2)
2. Watter twee dinge moet plaasvind voor die dag van Christus (die dag van die Here) kan aanbreek? (v. 3)
3. Hoe sal die “wettelose mens” wees? (v .3-4)
4. Hoekom is dit belangrik dat ons 'n sterk geloof moet hê?
5. Op watter maniere troos Christus ons?
Aangaande hierdie leesplan
Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n belofte van die enigste Beloftehouer aan Sy geliefde kinders... Hy kom terug. Hulle moes leer om met hierdie hoop in die hede te leef... en net so moet ons ook.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com