1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Wat bedoel Paulus met "dat ons ter wille van die geloof vervolg sal word"? (v. 3)
2. Watter goeie nuus het Timoteus teruggebring (v. 6) en watter effek het dit op Paulus gehad? (v. 7-9)
3. Wat is God se wil vir jou? (v. 3-5)
4. Wat beteken "dat julle heilig moet lewe" en hoe doen ons dit?
5. Hoe moet ons mekaar troos volgens 1 Tess. 4:16-18. Hoekom is hierdie waarheid bemoedigend?
Aangaande hierdie leesplan
Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n belofte van die enigste Beloftehouer aan Sy geliefde kinders... Hy kom terug. Hulle moes leer om met hierdie hoop in die hede te leef... en net so moet ons ook.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com