Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die HereVoorbeeld

Daar is niks meer irriterend as die raad om te "bly glimlag" nie. Dit is vals, 'n glans wat gou verdof. Die een ding wat Jesus Christus vir die mens doen, is om hom stralend te maak, nie kunsmatig stralend nie. Die vreugde wat Jesus gee, is die gevolg van ons besluit om sy ingesteldheid uit te straal. Die Gees van God sal ons oorvloedig vul as ons in die lig bly. Ons het geen rede om swak te wees in God se krag nie.
Ons het geen rede om aan God te sê dat ons dit nie meer kan uitstaan nie. God behoort vry te wees om met ons te doen wat Hy verkies, soos Hy met sy eie Seun gedoen het. Dan sal ons lewe vol vreugde wees.
Oordenkingsvrae: Is my glimlag gedwonge of natuurlik? Is my vreugde 'n hoopvolle voorgee of innerlike straling? Vertrou ek dat God my vreugde kan gee ten spyte van omstandighede wat ek nie kies nie?
Aanhalings uit: "The Place of Help", © Discovery House Uitgewers

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ontdek die wysheid van Oswald Chambers, skrywer van "My Utmost for His Highest", in hierdie skatkis van insigte oor vreugde. Elke oordenking bevat aanhalings deur Chambers, asook vrae vir jou eie persoonlike besinning. Soos hy jou met sy eenvoudige en direkte Bybelse wysheid inspireer en uitdaag, sal jy vind dat jy meer tyd wil afstaan om met God te kommunikeer.
More
We would like to thank Discovery House Publishers for providing this plan. For more information, please visit: www.utmost.org
Verwante Leesplanne

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie

Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper

Nuwe Jaar, Nuwe Genade

Beter Tesame

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus