SAGARIA 8:8
SAGARIA 8:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal hulle terugbring, en hulle sal in Jerusalem woon. Hulle sal my volk wees, en net Ek sal hulle God wees. Ek sal sorg dat alles reg is tussen My en hulle.”
Deel
Lees SAGARIA 8SAGARIA 8:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle aanbring; en hulle sal midde-in Jerusalem woon. Dan sal hulle vir My 'n volk wees, en Ék sal vir hulle 'n God wees, in trou en geregtigheid.
Deel
Lees SAGARIA 8SAGARIA 8:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gaan hulle bring, en hulle gaan in Jerusalem woon. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees, in trou en in geregtigheid.
Deel
Lees SAGARIA 8SAGARIA 8:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle bring om in Jerusalem te woon. Hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees, in waarheid en geregtigheid.’
Deel
Lees SAGARIA 8SAGARIA 8:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal hulle bring, en hulle sal in die middel van Jerusalem woon; en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees in trou en in geregtigheid.
Deel
Lees SAGARIA 8