PSALMS 13:1-2
PSALMS 13:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid. Hoe lank nog, HERE? Gaan U my vir altyd vergeet? Hoe lank nog gaan U u gesig vir my verberg?
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hoe lank sal U my bly vergeet, HERE? Vir altyd? Hoe lank nog sal U anderpad kyk?
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid. Here, hoe lank sal U my nog vergeet, hoe lank sal U nog aanhou om u gesig weg te draai van my?
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Hoe lank, HERE, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg?
Deel
Lees PSALMS 13