Psalms 13:1-2

Psalms 13:1-2 CAB23

Hoe lank sal U my vergeet, HERE? vir altyd? hoe lank sal U u aangesig vir my verberg? Hoe lank sal ek in my siel raad hou, elke dag met droefheid in my hart? hoe lank sal my vyand oor my verhef wees?