Psalms 13:1-2

Psalms 13:1-2 ABA

Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid. Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid. Here, hoe lank sal U my nog vergeet, Here, hoe lank sal U my nog vergeet, hoe lank sal U nog aanhou hoe lank sal U nog aanhou om u gesig weg te draai van my? om u gesig weg te draai van my?