NUMERI 34:6
NUMERI 34:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Wat die westelike grens betref: Dit moet vir julle die Groot See en die kusgebied wees. Dit sal vir julle die westelike grens wees.
Deel
Lees NUMERI 34NUMERI 34:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Die kuslyn van die Middellandse See is julle westelike grens.
Deel
Lees NUMERI 34NUMERI 34:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aangaande die westelike grens, dit moet vir julle die Groot See saam met sy gebied wees; dit moet julle westelike grens wees.
Deel
Lees NUMERI 34