KLAAGLIEDERE 3:8-9
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs al skree ek en roep om hulp, sluit Hy Hom af vir my gebed. Met gekapte klip het Hy my pad toegebou, Hy het my paaie laat kronkel.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al roep ek en al smeek ek om hulp, Hy weier om my gebed te verhoor. Hy het my pad met klip toegebou, vir my geen uitkomplek gelaat nie.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wanneer ek bid en smeek vir hulp, ignoreer Hy my gebed. Hy pak my pad toe met klippe, Hy laat my ompaaie loop.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Bybel vir almal (ABA)
Hy wil nie hoor wat ek bid nie, Hy luister ook nie wanneer ek skree en bid en vra dat Hy my moet help nie. Hy het my pad toegebou met klippe, Hy het my op 'n ander pad laat loop.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al skreeu ek ook en al roep ek om hulp, Hy laat my gebed onverhoord. Hy het my weë toegemuur met gekapte klip, my paaie onbegaanbaar gemaak.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al roep ek en al smeek ek om hulp, Hy weier om my gebed te verhoor. Hy het my pad met klip toegebou, vir my geen uitkomplek gelaat nie.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs al skree ek en roep om hulp, sluit Hy Hom af vir my gebed. Met gekapte klip het Hy my pad toegebou, Hy het my paaie laat kronkel.
KLAAGLIEDERE 3:8-9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook as ek roep en skreeu, sluit Hy my gebed uit. Hy het my weë toegesluit met gekapte klip, Hy het my paaie krom gemaak.