Klaagliedere 3:8-9

Klaagliedere 3:8-9 ABA

Hy wil nie hoor wat ek bid nie, Hy luister ook nie wanneer ek skree en bid en vra dat Hy my moet help nie. Hy het my pad toegebou met klippe, Hy het my op 'n ander pad laat loop.