Klaagliedere van Jeremia 3:8-9

Klaagliedere van Jeremia 3:8-9 AFR20

Selfs al skree ek en roep om hulp, sluit Hy Hom af vir my gebed. Met gekapte klip het Hy my pad toegebou, Hy het my paaie laat kronkel.