KLAAGLIEDERE 3:31-32
KLAAGLIEDERE 3:31-32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE sal nie vir ewig verstoot nie. Maar al veroorsaak hy droefheid, tog sal hy medelye hê volgens die grootheid van sy barmhartighede.
KLAAGLIEDERE 3:31-32 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here los mense nie vir altyd nie. Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
KLAAGLIEDERE 3:31-32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kaf. Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie. Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van sy goedertierenhede
KLAAGLIEDERE 3:31-32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here verstoot 'n mens nie vir altyd nie; as Hy beproewing oor 'n mens gebring het, ontferm Hy Hom weer, want sy liefde is groot
KLAAGLIEDERE 3:31-32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Heer verwerp beslis nie die mens vir ewig nie; maar as Hy iemand bedroef het, ontferm Hy Hom met die volle omvang van sy troue liefde.