Klaagliedere 3:31-32

Klaagliedere 3:31-32 DB

Die Here sluit ’n mens mos nie vir altyd uit nie. Hy maak ’n mens wel seer. Omdat sy liefde so groot is, kry Hy ons ook weer jammer.