KLAAGLIEDERE 3:31-32

KLAAGLIEDERE 3:31-32 NLV

Want die Here laat ’n mens nie vir altyd eenkant nie. Hy bring wel hartseer, maar Hy het ook medelye omdat sy troue liefde so groot is.