JOSUA 14:10
JOSUA 14:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“En nou, kyk, die HERE het my laat leef, soos Hy gesê het, nou reeds vyf-en-veertig jaar nadat die HERE hierdie woorde vir Moses gesê het toe Israel nog in die woestyn rondgetrek het. En nou, kyk, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud.
JOSUA 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Die HERE het my laat bly lewe soos Hy 45 jaar terug vir Moses beloof het toe ons nog in die woestyn rondgetrek het. Ek is vandag ’n man van 85.
JOSUA 14:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, die Here het my laat aanhou lewe hierdie 45 jaar nadat die Here dit vir Moses gesê het toe die Israeliete deur die woestyn geloop het. Ek is nou 85 jaar oud
JOSUA 14:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, kyk, die HERE het my laat lewe, soos Hy gespreek het, nou al vyf-en-veertig jaar sedert die HERE hierdie woord met Moses gespreek het toe Israel in die woestyn getrek het; en kyk nou, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud
JOSUA 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het die Here my in die lewe laat bly soos Hy beloof het, vyf en veertig jaar lank. Ek is nou 'n man van vyf en tagtig
JOSUA 14:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou, kyk, die HERE het my in die lewe gehou, soos Hy gesê het, hierdie vyf en veertig jaar, vandat die HERE hierdie woord met Moses gespreek het, terwyl die kinders van Israel in die woestyn rondgedwaal het; en nou, kyk, dit is Ek.