JOB 35:8
JOB 35:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy verkeerd doen, dan is dit ménse wat swaarkry, mense soos jy. En wanneer jy reg doen, dan doen jy dit aan ménse.
Deel
Lees JOB 35JOB 35:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.
Deel
Lees JOB 35JOB 35:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou sonde raak jou medemens en jou onskuld raak jou medemens.
Deel
Lees JOB 35JOB 35:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou oortreding raak net 'n mens soos jy, jou regverdigheid net 'n mensekind.
Deel
Lees JOB 35JOB 35:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou boosheid kan 'n mens seermaak soos jy is; en u geregtigheid kan die seun van die mens baat.
Deel
Lees JOB 35