JEREMIA 6:14
JEREMIA 6:14 Bybel vir almal (ABA)
want hulle dink hulle kan alles regmaak wanneer hulle sê: ‘Daar is vrede, daar is vrede.’ Maar daar is nie vrede nie.
Deel
Lees JEREMIA 6JEREMIA 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! — terwyl daar geen vrede is nie.
Deel
Lees JEREMIA 6JEREMIA 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het 'n goedkoop raat vir die wonde van my volk. Hulle sê net: “Alles is reg! Alles is reg!” Maar niks is reg nie.
Deel
Lees JEREMIA 6JEREMIA 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle wil die ineenstorting van die dogter van my volk op 'n maklike manier herstel deur te sê, ‘Vrede, vrede!’ Maar daar is geen vrede nie.
Deel
Lees JEREMIA 6JEREMIA 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het ook die seer van die dogter van my volk effens genees deur te sê: Vrede, vrede! wanneer daar geen vrede is nie.
Deel
Lees JEREMIA 6