JEREMIA 13:23
JEREMIA 13:23 Bybel vir almal (ABA)
'n Kussiet is swart en 'n luiperd het kolle, hulle kan dit nie verander nie. Net so kan julle nie verander nie, julle kan nie goed doen nie, want julle het te lank verkeerde dinge gedoen.
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kan 'n Kusiet sy vel verander of 'n luiperd sy vlekke? Dan sal julle ook in staat wees om goed te doen, julle wat gewend is om kwaad te doen.
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kan 'n Kussiet sy vel verander of 'n luiperd sy vlekke? Sou julle kon doen wat goed is, julle wat so gewoond is aan die kwaad?
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kan 'n Kussiet sy velkleur verander of 'n luiperd sy vlekke? Dan sou ook julle in staat wees om goed te doen, julle wat gewoond is om kwaad te doen.
Deel
Lees JEREMIA 13JEREMIA 13:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kan die Kusiet sy vel verander, of die luiperd sy vlekke? dan mag julle ook goed doen, wat gewoond is om kwaad te doen.
Deel
Lees JEREMIA 13