2 TESSALONISENSE 1:1-2
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, Silvanus en Timoteus. Aan die gemeente van die Tessalonisense wat aan God ons Vader en die Here Jesus Christus behoort. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Die Boodskap (DB)
Van Paulus en Silvanus en Timoteus. Aan die kerk in Tessalonika: julle is die eiendom van God ons Vader en die Here Jesus Christus. God ons Vader en die Here Jesus Christus se oorvloedige goedheid en vrede is met julle.
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Paulus, saam met Silvanus en Timoteus, skryf hierdie brief vir julle, julle wat die gemeente in Tessalonika is en wat behoort aan God ons Vader en aan die Here Jesus Christus. Ons groet julle. Ons bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vrede vir julle sal gee.
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, Silvanus en Timoteus. Aan die gemeente van die Tessalonisense wat aan God ons Vader en die Here Jesus Christus behoort. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Paulus en Silvanus en Timoteus, aan die •gemeente van Thessalonika in God, ons Vader, en die Here Jesus •Christus: Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.
2 TESSALONISENSE 1:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Paulus en Silvanus en Timotheus aan die gemeente van die Tessalonisense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: Genade vir julle en vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus.