2 Tessalonisense 1:1-2

2 Tessalonisense 1:1-2 ABA

Ek, Paulus, saam met Silvanus en Timoteus, skryf hierdie brief vir julle, julle wat die gemeente in Tessalonika is en wat behoort aan God ons Vader en aan die Here Jesus Christus. Ons groet julle. Ons bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vrede vir julle sal gee.