2 KRONIEKE 17:1
2 KRONIEKE 17:1 Bybel vir almal (ABA)
Asa se seun Josafat het koning geword ná hom. Josafat het seker gemaak dat hy teen Israel sal kan wen as hulle oorlog maak.
2 KRONIEKE 17:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN sy seun Jósafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel.
2 KRONIEKE 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy seun Josafat het hom as koning opgevolg. Josafat het die land teen Israel beveilig
2 KRONIEKE 17:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josafat, sy seun, het in sy plek koning geword. Hy het sy mag versterk teen Israel.
2 KRONIEKE 17:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy seun Jósafat het in sy plek geregeer en hom versterk teen Israel.