ROMEINE 14:12-13

ROMEINE 14:12-13 AFR83

Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee. Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of tot 'n val kan bring nie.

Video for ROMEINE 14:12-13