DIE OPENBARING 7:15-16

DIE OPENBARING 7:15-16 AFR83

Daarom is hulle voor die troon van God en dien hulle Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly. Hulle sal nie meer honger en nie meer dors kry nie; die son sal hulle nie brand nie en 'n hittegloed ook nie

Video for DIE OPENBARING 7:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 7:15-16