Openbaring 7:15-16

Openbaring 7:15-16 AFR20

Daarom is hulle voor die troon van God, waar hulle Hom dag en nag in sy •tempel dien. En Hy wat op die troon sit, sal sy tent by hulle opslaan. Hulle sal nie meer honger of dors word nie; nie die son nie, ook geen hittegloed sal hulle brand nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 7:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid