OPENBARING 7:15-16

OPENBARING 7:15-16 NLV

Daarom staan hulle voor die troon van God en dien hulle Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal sy tentwoning oor hulle span. Hulle sal nie meer honger of dors word nie; die son sal nie op hulle neerskroei nie en ook nie ’n hittegloed nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 7:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid