DIE OPENBARING 21:5
DIE OPENBARING 21:5 AFR83
Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”