DIE OPENBARING 21:5
DIE OPENBARING 21:5 Bybel vir almal (ABA)
En God wat op die troon sit, het gesê: “Kyk! Ek verander alles! Ja, Ek maak alles nuut!” God het ook gesê: “Jy moet skryf wat Ek sê, want Ek doen altyd wat Ek sê, Ek praat altyd die waarheid.”
DIE OPENBARING 21:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.
DIE OPENBARING 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”
DIE OPENBARING 21:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat op die troon sit, het gesê: “Kyk, Ek maak alles nuut. ” En Hy het ook gesê: “Skryf neer dat hierdie woorde betroubaar en waar is.”
DIE OPENBARING 21:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die res van die dooies het nie weer lewend gemaak voordat die duisend jaar voleindig was nie. Dit is die eerste opstanding.