DIE OPENBARING 19:20

DIE OPENBARING 19:20 AFR83

Die dier is toe gevange geneem en saam met hom ook die vals profeet wat die wondertekens vir die dier gedoen en daarmee die mense mislei het wat die merk van die dier aanvaar en sy beeld aanbid het. Hulle twee is lewend in die vuurpoel gegooi wat met swael brand.

Video for DIE OPENBARING 19:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 19:20