PSALMS 95:4-5

PSALMS 95:4-5 AFR83

Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne. Die see is Syne, Hy het dit gemaak; sy hande het die land gevorm.