PSALMS 95:4-5

PSALMS 95:4-5 NLV

Die dieptes van die aarde is in sy hand, selfs die toppe van die berge is Syne. Die see is Syne; Hy het dit gemaak. Sy hande het die droë grond gevorm.