PSALMS 8:3-5

PSALMS 8:3-5 AFR83

Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring. As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?

Video for PSALMS 8:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 8:3-5