PSALMS 8:3-5

PSALMS 8:3-5 NLV

Kinders en babas besing u lof, want U het dié wat sterk is, bestraf, vyand en wreker stilgemaak. Wanneer ek opkyk na die naghemel en ek sien die werke van u vingers, die maan en sterre wat U in hulle plekke geplaas het, wat is die mens dat U aan hom dink, die mensdom dat U vir hulle omgee?

Video for PSALMS 8:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 8:3-5