PSALMS 71:20-21

PSALMS 71:20-21 AFR83

U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered, my elke keer weer weggeruk uit die mag van die dood. Herstel my tog in my eer, gee tog uitkoms!