PSALMS 57:2-3

PSALMS 57:2-3 AFR83

Wees my genadig, o God! Wees my genadig, want by U soek ek skuiling. Onder u vleuels sal ek skuil tot die bedreiging verby is. Ek roep na God, die Allerhoogste, na God wat my sal help.